.co.za R75.00 co.za Domein name
.net.za R75.00 net.za Domein Naam
.web.za R75.00 web.za Domein Naam
.xyz R25.00 xyz Domein Naam
.mobi R199.00 mobi Domein Naam
.com R199.00 com Domein Naam
.net R199.00 net Domein Naam
.org R199.00 org Domein Naam
.info R159.00 info Domein Naam
.biz R199.00 biz Domein Naam

Ons bied baie meer aan as net webwerf bergingKan enigiemand jou hierdie aanbied?

Bo en behalwe ons top kwaliteit web berging diens bied ons ook die volgende gratis aan.

Integreerde Bemarking Webwerf

1 Gratis Webwerf

Wanneer jy 'n web bergingspakket bestel kry jy outomaties ook 1 ekstra webwerf met hoofdoelwit om jou besigheid, produkte en dienste te bemark met ons unieke bemarkingstelsel.

1 Gratis Domein Naam

'n Besigheids berginspakket of groter bied jou 1 gratis domain naam aan sodat jy jou pogings kan verdubbel om jou besigheid te bemark en 'n sterk aanlyn teenwoordigheid te bou.

2 Gratis Domein Name
Besigheid Web Berging

Besigheid Web Berging

Ons bied web hosting aan vir meer as 'n dekade en baie van ons oorspronklike kliente is nog steeds by ons na en dit se baie van die kwaliteit diens en toeweiding wat ons bied.

Vergelyk ons Web BergingPakkette en Pryse

Persoonlik Berging Pakket
Gratis Domain met jaarlikse betaling R35.00
Persoonlik
  • 100 mb Stoorspasie
  • 500 mb Bandwydte
  • 1 Epos Rekening
  • 1 MySql Database
  • 1 Domein/Webwerf
  • .
Besigheid Berging Pakket
2 Domein name + Web Berging R105.00
Besigheid
  • 1 000 mb Stoorspasie
  • 5 000 mb Bandwydte
  • 50 Epos Rekenings
  • 5 MySql Database
  • 50 Subdomeins
  • 2 Domeins/Webwerwe
Professioneel Berging Pakket
5 Domein name + 1 Webwerwe + Web Berging R185.00
Professioneel
  • 2 000 mb Stoorspasie
  • 15 000 mb Bandwydte
  • 100 Epos Rekenings
  • 10 MySql Database
  • 100 Subdomeins
  • 5 Domeins/Webwerwe
Korporatief Berging Pakket
20 Domein name + 1 Webwerwe + Web Berging R265.00
Korporatief
  • 5 000 mb Stoorspasie
  • 50 000 mb Bandwydte
  • 500 Epos Rekenings
  • 50 MySql Database
  • 500 Subdomeins
  • 20 Domeins/Webwerwe

Hoekom gebruik maak van SA Internet Diensverskaffer

Unieke Benadering

Ons het self baie webwerwe en daarom verstaan ons jou behoeftes en wil jou HELP om aanlyn sukses te behaal.

Baie Gratis Ekstras

As ons iets nodig het dan installeer of ontwikkel ons dit net en ons kliente kan dit dan ook gebruik sonder ekstra koste

Top Kwaliteit Diens

Omdat onsself ons eie grootste en ergste klient is verreis ons die beste en maak seker alles loop verloop 100%, 24/7/365.

Internet Bemarking

Ons is tans besig om die SA Internet News Group bemarking stelsel te integreer sodat kliente dit ook kan gebruik.

server

Gratis Webwerf Bouer

Super Maklik

Super Maklik

Wat jy sien is wat jy kry !! Geen HTML kennis is nodig nie. Met die nuwe WYSIWYG kan jy pret he om jou besigheidswebwerf te bou.

Mobile Vriendelik

Mobile Vriendelik

Honderde besigheidsgereed templates wat die beste werk op beide desktop en mobiele skerms. Verander webwerf in ontwerp of HTML mode.

Geen Bladsy Beperking

Geen Bladsy Beperking

Ons webwerf bouer laat jou groot hoeveelhede artikels publiseer in elke projek sonder dat die verwerkingspoed benadeel word.