Eerlik en Reguit Met Kliente

Daar is baie truuks wat orals gebruik word soos misleidende lae pryse, "onbeperkte" dit of dat en appels met pere vergelyk.

Van ons kant is ons eerlik en reguit en gebruik nie enige truuks om ons kliente te mislei en op verskuilde maniere meer en meer uit hulle te kry nie.

Ons diens is 'n hulpmiddel

Baie keer verloor 'n besigheid perspektief van hulle industrie en die diens word net iets om geld mee te verdien.

Ons is anders want as aanlyn bemarkingsbesigheid besit ons baie webwerwe en is ons diens (webberging) dus 'n hulpmiddel tot 'n doel, bemarking

Volledige Alles-in-Een Diens

Jou besigheid, soos met meeste ander, het verskillende dienste nodig en 'n gebrek aan hulpbronne is 'n groot probleem.

Die internet (en ons bergingsdiens -'smile') bied die perfekte geleentheid om 'n alles-in-een diens aan te beid en dit makliker te maak vir ons almal.

Samewerking en Eendrag Maak Mag

Baie jare was spandeer aan ontwikkeling, toets en herbou van ons bemarkingsgroep en ons is nou gereed vir integrasie.

ALLES draai egter rondom EENDRAG MAAK MAG so ons het jou nodig om ons diens te GEBRUIK sodat ons op die beurt vir jou kan help.

Vergelyk ons Web BergingPakkette en Pryse

Persoonlik Berging Pakket
Gratis Domain met jaarlikse betaling R35.00
Persoonlik
  • 100 mb Stoorspasie
  • 500 mb Bandwydte
  • 1 Epos Rekening
  • 1 MySql Database
  • 1 Domein/Webwerf
  • .
Besigheid Berging Pakket
2 Domein name + Web Berging R105.00
Besigheid
  • 1 000 mb Stoorspasie
  • 5 000 mb Bandwydte
  • 50 Epos Rekenings
  • 5 MySql Database
  • 50 Subdomeins
  • 2 Domeins/Webwerwe
Professioneel Berging Pakket
Gratis Domein + Webwerf + Bemarking R185.00
Professioneel
  • 2 000 mb Stoorspasie
  • 15 000 mb Bandwydte
  • 100 Epos Rekenings
  • 10 MySql Database
  • 100 Subdomeins
  • 5 Domeins/Webwerwe
Korporatiewe Berging Pakket
20 Domein name + 1 Webwerwe + Web Berging R265.00
Korporatief
  • 5 000 mb Stoorspasie
  • 50 000 mb Bandwydte
  • 500 Epos Rekenings
  • 50 MySql Database
  • 500 Subdomeins
  • 20 Domeins/Webwerwe

Jy kry sommer baie meer met ons diens

Veiligheid

Veilig en Betroubaar

Ons netwerk beheer sentrum beskik oor uitstekende fisiese sekuriteit en krag voorsiening stelsels. Jou data is veilig by ons.

Vinnig

Super Vinnig

Met ultra mederne bedieners en optiese kabels word jou data oorgedra na end-gebruikers en besoekers in millisekondes.

Klient Georienteerd

Klient Georienteerd

'n Besigheid wat nie klient georienteerd is nie sal nie 10+ jaar bestaan met baie kliente al die jare nog steeds by hulle nie.

Dit help nie om die volgende in Afrikaans te vertaal nie want die stelsels is Engels.

Baie woorde is ook industrie en stelsel spesifiek en daar is of nie Afrikaanse woorde nie of mense sal nie eens weet wat dit is nie.

Features Overview
Free Domain Name* One Year
Support International Domain Names
POP3/POP3 Secure E-mail Support
IMAP/Secure IMAP E-mail Support
3 Different Webmail (Web Based E-mail) Solutions
Forwarding E-mail Accounts
Add-on Domains
Parked Domains
Subdomains
cPanel Account Control Panel
FTP Access
Web File Manager
Server Side Includes
Hotlink Protection
Override .htaccess Support
Log Files
Site Statistics
Customizable Error Pages
Custom Cronjobs
Spam Assassin Protection
E-mail Autoresponder
CGI/Databases
MySQL Databases
PostgreSQL Databases
CGI-BIN
CGI Library
PHP 5
Support for Custom PHP.INI Files
Perl 5
Python
Ruby/Ruby on Rails
MySQL 5 Database Server
PostgreSQL Database Server
Javascript Support
DHTML Support
Flash Support
Shockwave Support
300+  1-Click Script Installs
Free Website Scripts
Message Forum (PHPBB and More)
Form-mail Scripts
Social Networking Scripts
Blog Support (WordPress, b2evolution, ...)
Mailing Lists
Image Galleries (Coppermine and more)
Poll and Survey Software
Moodle
Tikiwiki
Drupal
Joomla
Project Management Scripts
Help Center/Support Ticket Scripts
E-Commerce Features
SSL Secure Server
OS Commerce Shopping Cart
Agora Shopping Cart
Cube Cart Shopping Cart
Zen Cart Shopping Cart
Free Generated Certificate
Password Protected Directories
OpenPGP/GPG Encryption
Multimedia Features
Streaming Video Support
Streaming Audio Support
Real Audio and Video Support
MIDI File Support
Add Custom MIME Types
World Class Technology
Dual Quad Processor Performance Servers
UPS Power Backup
Diesel Generator Backup Power
Linux Operating System
Customized Apache Web Server
24/7 Network Monitoring
Courtesy Site Backups
Multiple 10 Gigabit Ethernet Connections